Ontwerp Agri Bemark het ‘n noue verhouding met Mediaboer en verwys u graag vir die Ontwerp van Logo’s en ander materiaal, soos Joernaaladvertensies, plakate vir veilings, lotkaarte ens. Kontak Mediaboer by: 072 214 5559 | 060 705 1908Nicola van Heerden Kontak ons vir meer inligting *Depositos geld vir alle pakkette.