Sosiale Media Bestuur

Ons het verskeie pakkette om van te kies vir sosiale media bestuur.

Agri Bemark het ‘n noue band met Mediaboer wat jou sosiale rekeninge namens jou bestuur. 

Elke suksesvolle besigheid maak voorsiening vir bemarking in hul begroting, en dus moet dit versigtig en fyn bestuur word vir maksimum resultate. Die era van tydskrif en print media is verby met ‘n skerp toename in sosiale bemarking wat die mees koste effektiewe resultate lewer. Maar in die hedendaagse kompeterende landbou sektor kan boere nie bekostig om heeldag aanlyn tyd te bestee nie.

Sit dus u vertrou in Mediaboer en laat hul jou digitale teenwoordigheid handhaaf en bou namens jou boerdery.

Kontak:

Nicola van Heerden: 072 214 5559

 

Mediaboer bied pakkette vir elke boerdery.

                                                                                                                      Sosiale media pakkette vir:

*Opening & Bestuur van Sosialemedia rekeninge.
*Bemarking van u veilings op Mediaboer en Agri Bemark se platforme.

*Depositos geld vir alle pakkette.